1671
Die jaar 1671 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 71ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1671 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1666 | 1667 | 1668 | 1669 | 1670 | ◄ 1671 ► | 1672 | 1673 | 1674 | 1675 | 1676 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1671 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
![]() | ||||||||||||||||||||||
Tomaso Albinoni | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- Die Kaapkolonie self begin met die eerste aankoop van land vanaf die Khoikhoi (genoem "Hottentotte" deur die settelaars) buite die grense van die fort wat deur Jan van Riebeeck gebou is.
- 28 Januarie – Pous Clemens X verklaar Louise Albertoni salig.
- 24 Februarie – Vincenzo Maria Orsini (voorheen Pietro Francesco Orsini en later Pous Benedictus XIII) word priester gewy.
- 12 April – Pous Clemens X verklaar ses persone heilig waaronder Sint Rose van Lima.
- 4 Mei – Antonio Pignatelli (Later Pous Innocentius XII) word aartsbiskop van Lecce.
- 24 Augustus – Pous Clemens X stel drie nuwe kardinale aan waaronder Johann Eberhard Nidhard.
- 25 Oktober – Giovanni Cassini ontdek met Iapetus die derde grootste maan van die planeet Saturnus.
Geboortes
- 8 Junie – Tomaso Albinoni, Venesiese komponis († 1751).
- 11 Oktober – Frederik IV van Denemarke, Koning van Denemarke en Noorweë († 1730).
Sterftes
- 16 Junie – Stenka Razin, ’n Kosakleier wat ’n groot opstand teen die adel en die tsaristiese burokrasie in Suid-Rusland gelei het (* 1630)
- 25 Junie – Giovanni Battista Riccioli, 'n Italiaanse astronoom en 'n Katolieke priester (* 1598)
- 30 November – Pieter Hackius, die vyfde kommandeur en eerste goewerneur aan die Kaap die Goeie Hoop (* onbekend)
- Onbekend – Jerofei Chabarof, ontdekkingsreisiger in Siberië (* 1603)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.