1670
Die jaar 1670 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 70ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1670 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1665 | 1666 | 1667 | 1668 | 1669 | ◄ 1670 ► | 1671 | 1672 | 1673 | 1674 | 1675 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1670 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 29 April – Pous Clemens X volg Pous Clemens IX op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
- 2 Mei – Koning Karel II van Engeland stig vir die pelshandel in Noord-Amerika die Hudson's Bay Company.
- 11 Mei – Pous Clemens X word gekroon deur kardinaal Francesco Maidalchini.
- 11 Junie – Pous Clemens X bevestig die aflate gekoppel aan besoeke van die heilige plekke in Palestina.
- 14 Augustus – Pous Clemens X verklaar Peter Pascual salig.
- 22 Desember – Pous Clemens X stel drie nuwe kardinale aan waaronder Federico Borromeo.
Geboortes
- 12 Mei – Koning August II van Pole († 1733)
- 8 Oktober – Hendrik van der Stel, seun van Simon van der Stel († 1722)
- Onbekend – Petrus Kalden, die 13de predikant wat in diens van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika († 1739)
Sterftes
- 19 Februarie – Frederik III van Denemarke, Koning van Denemarke en Noorweë (* 1609)
- 15 November – Johann Amos Comenius, bekend as die vader van moderne onderwys (* 1592)
- Onbekend – Andriantsimitoviaminandriandehibe, koning van die Koninkryk Imerina op die plato van Madagaskar (* onbekend)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.