1650
Die jaar 1650 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 50ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1650 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1645 | 1646 | 1647 | 1648 | 1649 | ◄ 1650 ► | 1651 | 1652 | 1653 | 1654 | 1655 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1650 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 4 April – Benedetto Odescalchi (later Pous Innocentius XI) word biskop van Novara.
- 19 September – Pous Innocentius X stel sy familielid, Camillo Astalli-Pamphilj, aan as kardinaal.
- 19 Desember – Pous Innocentius X verklaar Sint Giovanni van Capistrano salig.
Geboortes
- 14 November – Willem III, koning van Engeland, Ierland en Skotland († 1702)
Sterftes
- 11 Februarie – René Descartes, Franse wysgeer, wiskundige en natuurwetenskaplike (* 1596)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.