1643
Die jaar 1643 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 43ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1643 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1638 | 1639 | 1640 | 1641 | 1642 | ◄ 1643 ► | 1644 | 1645 | 1646 | 1647 | 1648 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1643 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Versailles | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
Geskiedenis
- Die Sonkoning – Lodewyk XIV van Frankryk verkies om in die nabygeleë Versailles te resideer wat van daardie stad in plek van Parys die koninklike hoofstad maak.
- 12 Januarie – Giovanni Battista Pamphilj (later Pous Innocentius X) word Camerlengo van die Kollege van Kardinale.
- 21 Januarie – Die Nederlander Abel Tasman besoek as eerste Europeaan Tongatapu, die hoofeiland van Tonga.
- 13 Julie – Pous Urbanus VIII stel 17 nuwe kardinale aan, waaonder Achille d'Estampes de Valençay, ridder van die Orde van Malta.
Meteorologie
- Evangelista Torricelli vind die barometer uit
Geboortes
- 4 Januarie – Isaac Newton, Britse wetenskaplike en filosoof († 1727).
- 25 Februarie – Ahmet II, sultan van die Ottomaanse Ryk († 1695).
- 16 April – Olof Bergh, ’n ou-Kaapse amptenaar en die stamvader van die Bergh-familie († 1725).
- 3 September – Lorenzo Bellini, Italiaanse geneesheer en anatomis († 1704).
- (onbekend) Eva Krotoa, Khoi-vrou wat dien as speelmaat en kinderoppasser vir Maria van Riebeeck se kinders († 1674).
Sterftes
- 14 Mei – Lodewyk XIII van Frankryk (* 1601).
- 29 November – Claudio Monteverdi, Italiaanse komponis (* 1567).
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.