1640
Die jaar 1640 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 40ste jaar van die 17de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
1640 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1635 | 1636 | 1637 | 1638 | 1639 | ◄ 1640 ► | 1641 | 1642 | 1643 | 1644 | 1645 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1640 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 15 Mei – Benedetto Odescalchi (later Pous Innocentius XI) word apostoliese protonotarius.
Geboortes
- 5 Junie – Pu Songling, 'n Chinese skrywer († 1715).
- 9 Junie – Leopold I, Heilige Romeinse Keiser († 1705).
- 28 November – Willem de Vlamingh, 'n Nederlandse ontdekkingsreisiger († 1698 of later).
- Onbekend – Ds. Joan van Arckel eerste dominee in NGK († 1666).
Sterftes
- 8/9 Februarie – Murat IV, sultan van die Ottomaanse Ryk (* 1612)
- 30 Mei – Peter Paul Rubens, Vlaamse skilder (* 1577)
- 28 November – Patriarg Joasaf I van Moskou, die vierde Russies-Ortodokse patriarg van Moskou en die hele Rusland (* onbekend)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.