1639
Die jaar 1639 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 39ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1639 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1634 | 1635 | 1636 | 1637 | 1638 | ◄ 1639 ► | 1640 | 1641 | 1642 | 1643 | 1644 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1639 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 11 Junie – Fabio Chigi (later Pous Alexander VII) word nuntius in Keulen.
- 4 Desember – Jeremiah Horrocks neem die eerste Venusoorgang waar.
- Oostenryk en Spanje sluit ´n vredesverdrag met Graubünden wat Graubünden se eienaarskap van die Veltlin bevestig.
Geboortes
- 13 April – Joan Leonardsz Blasius, Nederlandse skrywer en digter († 1672)
- 14 Oktober – Simon van der Stel, Nederlandse ontdekkingsreisiger en goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop († 1712)
- 21 Desember – Jean Racine, Franse dramaturg
- Onbekend – Petrus Hulsenaar, die sesde predikant wat in diens van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika getree het († 1677)
Sterftes
- 20 Januarie – Mustafa I, sultan van die Ottomaanse Ryk (* 1591/92)
- 21 Mei – Tommaso Campanella, Italiaanse skrywer, digter, wetenskaplike, filosoof en teoloog (* 1568)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.