1638
Die jaar 1638 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 38ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1638 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1633 | 1634 | 1635 | 1636 | 1637 | ◄ 1638 ► | 1639 | 1640 | 1641 | 1642 | 1643 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1638 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 29 Maart – Sweedse setlaars stig Nieu-Swede naby Delaware-baai, die eerste Sweedse kolonie in die Amerikas.
Geboortes
- 5 September – Lodewyk XIV van Frankryk, die Sonkoning († 1715)
- November – James Gregory, Skotse wiskundige en sterrekundige († 1675)
Sterftes
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.