1629
Die jaar 1629 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 29ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1629 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1624 | 1625 | 1626 | 1627 | 1628 | ◄ 1629 ► | 1630 | 1631 | 1632 | 1633 | 1634 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1629 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 22 April – Pous Urbanus VIII verklaar André Corsini heilig.
- 19 November – Pous Urbanus VIII stel elf nuwe kardinale aan, waaronder Jan Olbracht Wazy, aartsbiskop van Kraków.
- 19 November – Giovanni Battista Pamphilj (later Pous Innocentius X) word kardinaal-priester van S. Eusebio.
Geboortes
- 14 April – Christiaan Huygens, 'n Nederlandse sterrekundige, wiskundige, fisikus en Musiekteoretikus († 1695).
- 19 Maart – Aleksei van Rusland, tsaar van Rusland († 1676).
- 9 September – Cornelis Tromp, Nederlandse admiraal († 1691).
- 28 Oktober – Maria van Riebeeck, vrou van Jan van Riebeeck († 1664)
- 20 November – Ernst August, keurvors van Brunswyk-Lüneburg, die Hertog van Brunswyk-Lüneburg († 1698)
- Onbekend – Petrus Wachtendorp, die derde predikant in Suid-Afrika († 1667)
Sterftes
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.