1608
Die jaar 1608 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 8ste jaar van die 17de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
1608 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1603 | 1604 | 1605 | 1606 | 1607 | ◄ 1608 ► | 1609 | 1610 | 1611 | 1612 | 1613 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1608 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 9 Mei – Pous Paulus V verklaar Francesco van Rome heilig.
- 3 Julie – Samuel de Champlain stig Quebec, Kanada.
- 27 Oktober – Maffeo Barberini (later Pous Urbanus VIII) word biskop van Spoleto.
- 24 November – Pous Paulus V stel vyf kardinale aan, waaronder Michelangelo Tonti, titulêr aartsbiskop van Nasaret.
Geboortes
- 6 Februarie – Antonio Veira, Portugese skrywer.
- 15 Oktober – Evangelista Torricelli, 'n Italiaanse fisikus, wiskundige en uitvinder van die barometer († 1647).
- 9 Desember – John Milton, Engelse digter († 1674).
Sterftes
- 29 Januarie – Frederick I, Hertog van Wurttemberg.
- 26 Februarie – John Still, Engelse biskop.
- John Dee – Alchemis en astroloog raadgewer van Koningin Elizabeth.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.