1607
Die jaar 1607 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 7de jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1607 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1602 | 1603 | 1604 | 1605 | 1606 | ◄ 1607 ► | 1608 | 1609 | 1610 | 1611 | 1612 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1607 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 22 Maart – Pous Paulus V hef die interdik teen Venesië op.
- 25 April – In die Seeslag by Gibraltar vernietig die Nederlandse vloot die Spaanse vloot.
- 10 Desember – Pous Paulus V stel vyf kardinale aan, waaronder Maurizio di Savoia, nefie van die koning van Spanje.
Geboortes
- 12 Maart – Paul Gerhardt, Duitse teoloog en komponis van kerkliedere († 1676)
- 24 Maart – Michiel de Ruyter, Nederlandse Admiraal († 1676)
- 1 November – Georg Philipp Harsdorffer, Duitse Digter
Sterftes
- 22 September – Alessandro Allori, 'n Italiaanse skilder
- 19 Junie – Patriarg Job van Moskou, die eerste Russies-Ortodokse patriarg van Rusland (* onbekend)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.