1606
Die jaar 1606 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 6de jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1606 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1601 | 1602 | 1603 | 1604 | 1605 | ◄ 1606 ► | 1607 | 1608 | 1609 | 1610 | 1611 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1606 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 27 Januarie – Die verhoor van Guy Fawkes, wat die Engelse parlement wou opblaas, en sy samesweerders begin.
- 12 April – Die Union Jack word as die Nasionale vlag van Groot-Brittanje aanvaar
- 9 Julie – Pous Paulus V skryf 'n brief aan koning James I van Engeland om hom geluk te wens met troonsbestyging (drie jaar laat).
- 11 September – Pous Paulus V stel agt kardinale aan waaronder Maffeo Barberini (later Pous Urbanus VIII).
- 22 September – Pous Paulus V verbied katolieke in Engeland om die eed van getrouheid aan koning Jakobus I van Engeland af te lê.
Geboortes
- 3 Maart – Edmund Waller , Engelse Digter
- 6 Junie – Pierre Corneille, Franse dramaturg († 1 Oktober 1684)
- 15 Julie – Rembrandt van Rijn, Nederlandse skilder. († 4 Oktober 1669)
Sterftes
- 31 Januarie – Guy Fawkes, samesweerder teen Protestanse regering van Jakobus I van Engeland (* 1570).
- 17 Mei – Vals Dmitri I van Rusland, tsaar van Rusland (* 1581)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.