1582
Die jaar 1582 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 82ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1582 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1577 | 1578 | 1579 | 1580 | 1581 | ◄ 1582 ► | 1583 | 1584 | 1585 | 1586 | 1587 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1582 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 24 Februarie – Pous Gregorius XIII publiseer die bul Inter gravissimas wat die instelling van die Gregoriaanse kalender aankondig.
- 4 Oktober – Donderdag, die laaste dag van die Juliaanse kalender; die volgende dag is Vrydag 15 Oktober 1582.
- 15 Oktober – Vrydag, die eerste dag van die Gregoriaanse kalender; gister was 4 Oktober 1582.
Geboortes
- 19 Oktober – Dmitri Iwanowitsj van Rusland, seun van tsaar Iwan die Verskriklike († 1591)
- Onbekend – Gregorio Allegri, Romeinse komponis († 1652)
- Onbekend – Frans Hals, een van die belangrikste skilders in die Noordelike Nederlande gedurende die Goue Eeu († 1666)
Sterftes
- 21 Junie – Oda Nobunaga, Japannese daimyō en een van die leidende figure in die Sengoku-tydperk (* 1534).
- Onbekend – William Bourne, Engelse wiskundige, herbergier en voormalige Koninklike Britse Vloot-kanonnier (* 1535).
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.