1581
Die jaar 1581 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 81ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1581 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1576 | 1577 | 1578 | 1579 | 1580 | ◄ 1581 ► | 1582 | 1583 | 1584 | 1585 | 1586 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1581 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die Plakkaat van Verlatinge | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 4 April – Ses maande ná sy wêreldomseiling slaan koningin Elizabeth I van Engeland die ontdekkingsreisiger Francis Drake tot ridder.
- 3 September – Camillo Borghese (later Pous Paulus V) word lid van die Apostoliese Penitentiarie.
- In die Nederlande word die Plakkaat van Verlatinge onderteken. Dit verklaar dat Filips II van Spanje nie meer as soewerein erken word nie. Hiermee verklaar die land sy onafhanklikheid.
Geboortes
- 16 Maart – Pieter Corneliszoon Hooft, Nederlandse digter en historikus († 1647).
- Onbekend – Vals Dmitri I van Rusland, tsaar van Rusland († 1606).
Sterftes
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.