1560
Die jaar 1560 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 60ste jaar van die 16de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
1560 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1555 | 1556 | 1557 | 1558 | 1559 | ◄ 1560 ► | 1561 | 1562 | 1563 | 1564 | 1565 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1560 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 15 Januarie – Pous Pius IV (Giovanni Angelo Medici) word gekroon deur kardinaal Alessandro Farnese.
- 26 Januarie – Giovanni Antonio Facchinetti (later Pous Innocentius IX) word biskop van Nicastro in Calabrië.
- 31 Januarie – Pous Pius IV stel drie nuwe kardinale aan, waaronder sy neef Carlo Borromeo.
- 13 Maart – Niccolò Sfondrati (later Pous Gregorius XIV) word biskop van Cremona.
- 17 Maart – Antonio Ghislieri (later Pous Pius V) word biskop van Mondovi en Piëmont.
- 16 Julie – Felice Peretti da Montalto (later Pous Sixtus V) word konsulent van die Inkwisisie in Rome.
- 29 November – Pous Pius IV publiseer 'n bul wat 'n oproep vir die hervatting van die konsilie van Trente bevat.
Geboortes
Sterftes
- 7 Augustus – Anastasia Romanowna, die eerste vrou van Iwan die Verskriklike van Rusland (* 1530)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.