1556
Die jaar 1556 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 56ste jaar van die 16de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
1556 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1551 | 1552 | 1553 | 1554 | 1555 | ◄ 1556 ► | 1557 | 1558 | 1559 | 1560 | 1561 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1556 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
![]() | ||||||||||||||||||||||
Ignatius van Loyola | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 4 September – Antonio Ghislieri (later Pous Pius V) word biskop van Sutri en Nepi.
- 5 November – 'n Mongoolse mag verslaan die Hindu magte onder leiding van Generaal Hemu op 'n slagveld ongeveer 80 kilometer noord van Delhi en verseker daardeur die Indiese troon vir Akbar.
Geboortes
Sterftes
- 14 November – Cornelis Everaert, Suid-Nederlandse rederijker (* 1480)
- Ignatius van Loyola, stigter van die Societas Jesu.
Gepubliseer
Geologie
- Die "De re metallica libri XII", met 'n aanhangsel "Buch von den Lebewesen unter Tage" deur Georg Agricola
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.