1550
Die jaar 1550 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 50ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1550 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1545 | 1546 | 1547 | 1548 | 1549 | ◄ 1550 ► | 1551 | 1552 | 1553 | 1554 | 1555 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1550 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 7 Februarie – Pous Julius III volg Pous Paulus III op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
- 22 Februarie – Pous Julius III word gekroon deur kardinaal Innocenzo Cibo.
- 28 Februarie – Gian Pietro Carafa (later Pous Paulus IV) word kardinaal-biskop van Frascati.
- 24 Mei – Marcello Cervini (later Pous Marcellus II) word kardinaal-bibliotekaris van die Vatikaan.
- 30 Mei – Pous Julius III stel sy aangenome neef en minnaar Innocenzo Ciocchi del Monte aan as kardinaal.
- 12 Junie – Die Finse hoofstad Helsinki word op bevel van die Sweedse koning Gustav I Wasa gestig.
- 13 November – Pous Julius III publiseer 'n bul wat die hervatting van die konsilie van Trente aankondig.
Geboortes
- 1 Februarie – John Napier, 'n Skotse wiskundige († 1617)
- Boris Godoenof, eerste tsaar van Rusland († 1605).
Sterftes
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.