1516
Die jaar 1516 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 16de jaar van die 16de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
1516 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1511 | 1512 | 1513 | 1514 | 1515 | ◄ 1516 ► | 1517 | 1518 | 1519 | 1520 | 1521 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1516 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Jheronimus Bosch | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 18 Augustus – Adriaan Florenszoon Boeyens (later Pous Adrianus VI) word biskop van Tortosa, Spanje.
- 14 November – Adriaan Florenszoon Boeyens (later Pous Adrianus VI) word hoof van die Inkwisisie in Aragon.
- 9 Desember – Die pragmatiese sanksies van Bourges word afgeskaf.
Geboortes
- 18 Februarie – Maria I van Engeland, koningin van Engeland en van Ierland († 1558).
Sterftes
- 26 November – Giovanni Bellini, Italiaanse skilder (* 1430)
- Onbekend – Jheronimus Bosch, Nederlandse skilder (* circa 1450)
- Onbekend – Giovanni Antonio Boltraffio, Italiaanse skilder (* 1466)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.