1511
Die jaar 1511 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 11de jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1511 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1506 | 1507 | 1508 | 1509 | 1510 | ◄ 1511 ► | 1512 | 1513 | 1514 | 1515 | 1516 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1511 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 27 Junie – Pous Julius II begin 'n baard dra as teken van rou oor die val van Bologna.
- 10 Maart – In sy laaste konsistorie stel Pous Julius II nog nege nuwe kardinale aan.
- 8 Augustus – Pous Julius II publiseer sy bul Pontifex Romanus.
- 1 Oktober – Giovanni de' Medici (later Pous Leo X) word pouslike legaat in Bologna.
- 5 November – Franse biskoppe saam met keiser Maximiliaan probeer om Pous Julius II af te set.
- 7 November – Franse biskoppe saam met keiser Maximiliaan kies kardinaal Lopez de Carvajal as Teenpous Martinus IV.
Geboortes
- 30 Julie – Giorgio Vasari, 'n Italiaanse skilder, argitek en een van die eerste kunsgeskiedkundiges († 1574)
Sterftes
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.