1494
Die jaar 1494 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 94ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1494 |
◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1489 | 1490 | 1491 | 1492 | 1493 | ◄ 1494 ► | 1495 | 1496 | 1497 | 1498 | 1499 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1494 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 7 Junie – Die verdrag van Tordesillas word geteken. Dit besleg die konflik tussen Spanje en Portugal oor die nuut-ontdekte Amerikas.
- 9 November – Die de' Medicis word uit Florence verdryf.
- 31 Desember – Die Franse koning Karel VIII van Frankryk beset Rome.
Geboortes
- 24 Maart – Georg Agricola, 'n wetenskaplike († 1555).
- 10 Mei – Catherine van Frankryk († 1508).
- 12 September – Frans I, koning van Frankryk († 1547).
- 6 November – Suleiman die Manjifieke, sultan van die Ottomaanse Ryk († 1566).
Sterftes
- 11 Januarie – Domenico Ghirlandaio, 'n Italiaanse skilder van Florence wat tydens die Renaissance aktief was (* 1449)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.