1493
Die jaar 1493 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 93ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1493 |
◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1488 | 1489 | 1490 | 1491 | 1492 | ◄ 1493 ► | 1494 | 1495 | 1496 | 1497 | 1498 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1493 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 4 Mei – Pous Alexander VI publiseer die bul Inter Caetera wat die nuut-ontdekte Amerikas verdeel tussen Spanje en Portugal.
- 20 September – Pous Alexander VI stel twaalf nuwe kardinale aan waaronder sy seun Cesare Borgia en Alessandro Farnese (later Pous Paulus III) famililid van sy minnares Guilia Farnese.
- 19 November – Christophorus Columbus word die eerste Europeër wat op Puerto Rico, 'n eiland wat hy San Juan Bautista noem, land.
Geboortes
- Paracelsus, Switserse alchemis (* 1541)
Sterftes
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.