1483
Die jaar 1483 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 83ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1483 |
◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1478 | 1479 | 1480 | 1481 | 1482 | ◄ 1483 ► | 1484 | 1485 | 1486 | 1487 | 1488 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1483 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 22 Januarie – Rodrigo Borgia (later Pous Alexander VI) word dekaan van die kollege van kardinale.
- 31 Januarie – Giuliano della Rovere (later Pous Julius II) word kardinaal-biskop van Ostia.
- 26 Junie – Richard III word die koning van Engeland.
- 15 Augustus – Die Sixtynse kapel word in gebruik geneem.
- 4 September – Pous Sixtus IV publiseer die bul "grave nimis" oor Maria se Onbevlekte Ontvangenis.
- 3 November – Giuliano della Rovere (later Pous Julius II) word biskop van Bologna.
- 15 November – Pous Sixtus IV stel nog vyf nuwe kardinale aan waaronder Giovanni Battista Orsini, lid van een van die belangrike families in Rome.
Geboortes
- 6 April – Raphael, Italiaanse skilder en argitek († 1520).
- 26 Oktober – Hans Buchner, Duitse orrelis en komponis († 1538).
- 10 November – Martin Luther, teologiese grondlegger en leraar van die Reformasie († 1546).
Sterftes
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.