1482
Die jaar 1482 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 82ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1482 |
◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1477 | 1478 | 1479 | 1480 | 1481 | ◄ 1482 ► | 1483 | 1484 | 1485 | 1486 | 1487 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1482 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 14 April – Pous Sixtus IV publiseer die bul "Superna Caelestis" oor die heiligverklaring van Sint Bonaventure.
- Onbekend – Diogo Cam, 'n Portugese ontdekkingsreisiger ontdek die monding van die Kongorivier.
Geboortes
Sterftes
- 27 Maart – Maria van Boergondië, die dogter van Karel die Stoute (* 1457).
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.