1480
Die jaar 1480 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 80ste jaar van die 15de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
1480 |
◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1475 | 1476 | 1477 | 1478 | 1479 | ◄ 1480 ► | 1481 | 1482 | 1483 | 1484 | 1485 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1480 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- Moskou word die hoofstad van Rusland.
- 15 Mei – Pous Sixtus IV stel nog vyf kardinale aan waaronder twee lede van die belangrike families in Rome, Cosma Orsini en Giovanni Colonna.
Geboortes
- Pier Gerlofs Donia, die laaste koning van Friesland en 'n vryheidsvegter, volksheld, ridder en rebel († 1520)
- Ferdinand Magellan, Portugese ontdekkingsreisiger († 1521)
- Cornelis Everaert, Suid-Nederlandse rederijker († 1556)
Sterftes
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.