1478
Die jaar 1478 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 78ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1478 |
◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1473 | 1474 | 1475 | 1476 | 1477 | ◄ 1478 ► | 1479 | 1480 | 1481 | 1482 | 1483 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1478 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Las Palmas vandag. | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 10 Februarie – Pous Sixtus IV stel 'n sesde familielid Domenico della Rovere, aan as kardinaal.
- 24 Junie – Las Palmas, een van die hoofstede van die Kanariese Eilande, word gestig deur Juan Rejón, hoof van die invallende Spaanse leër.
- 3 Julie – Giuliano della Rovere (later Pous Julius II) word biskop van Mende.
Geboortes
- Francisco Pizarro, Spaanse veroweraar († 1541).
- 7 Februarie – Thomas More, 'n Engelse renaissance-humanis, juris, filosoof en staatsman († 1535).
- 26 Mei – Giulio di Giuliano de' Medici (later Pous Clemens VII), die 219de pous van die Rooms-Katolieke Kerk in Florence († 1534).
Sterftes
- 26 April – Giuliano di Piero de' Medici, tweede seun van Piero de' Medici ("die Jigtige") en Lucrezia Tornabuoni en vader van Giulio di Giuliano de' Medici, wat later Pous Clemens VII sou word (* 1453).
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.