1472
Die jaar 1472 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 72ste jaar van die 15de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
1472 |
◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1467 | 1468 | 1469 | 1470 | 1471 | ◄ 1472 ► | 1473 | 1474 | 1475 | 1476 | 1477 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1472 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 31 Januarie – Giuliano della Rovere (later Pous Julius II) word biskop van Lausanne.
- 16 September – Giovanni Battista Cibo (later Pous Innocentius VIII) word biskop van Molfetta.
Geboortes
- Onbekend – Lucas Cranach die Ouere, Duitse skilder en grafiese kunstenaar van die Renaissance († 1553)
- 15 Februarie – Piero di Lorenzo de' Medici, heerser van Florence vanaf 1492 tot sy ballingskap in 1494 († 1503).
Sterftes
- 4 Junie – Nezahualcoyotl, koning van Acolhuacan, 'n deelstaat van die Asteekse Ryk (* 1402).
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.