1461
Die jaar 1461 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 61ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1461 |
◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1456 | 1457 | 1458 | 1459 | 1460 | ◄ 1461 ► | 1462 | 1463 | 1464 | 1465 | 1466 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1461 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Karel VII as een van Drie Konings | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- Lodewyk XI word koning van Frankryk.
- 29 Maart – In die Koninkryk van Engeland behaal troepe van die Huis van York 'n oorwinning oor die Huis van Lancaster in die Slag van Towton, die grootste veldslag in die Rose-oorlog tot in daardie stadium.
- 18 Desember – Pous Pius II stel ses nuwe kardinale aan, waaronder sy aangenome seun Giacomo Ammannati Piccolomini.
Geboortes
Sterftes
- 15 Mei – Domenico Veneziano, Italiaanse skilder van die vroeë Renaissance (* 1410).
- 22 Julie – Karel VII van Frankryk, koning van Frankryk (* 1403)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.