1437

Die jaar 1437 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 37ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

1437
| 14de eeu | 15de eeu | 16de eeu |

◄ ◄ | | 1432 | 1433 | 1434 | 1435 | 1436 | ◄ 1437 ► | 1438 | 1439 | 1440 | 1441 | 1442 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1437
Kalenders
Gregoriaanse kalender 1437
MCDXXXVII
Ab urbe condita 2190
Armeense kalender 886

ԹՎ ՊՁԶ

Chinese kalender 4133 4134

癸辰 – 甲巳

Ethiopiese kalender 1429 –1430
Hebreeuse kalender 5197 – 5198
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1492 – 1493
- Shaka Samvat 1359 – 1360
Irannese kalender 815 816
Islamitiese kalender 840 841

Gebeure

  • 3 Julie – Die konsilie van Basel publiseer die "monitum" wat die magte van Pous Eugenius IV probeer beperk.
  • 18 September – Pous Eugenius IV publiseer die bul "Doctoris gentium" wat 'n nuwe konsilie in Ferrara aankondig.
  • Op Java kom die Candi Sukuh gereed. Dit bevat 'n Koninklike Linga en hierdie simbool bedreig die posisie van Majapahit omdat dit 'n alternatiewe magsentrum verteenwoordig.

Geboortes

    Sterftes

      This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.