1352
Die jaar 1352 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 52ste jaar van die 14de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
1352 |
◄ | 13de eeu | ◄14de eeu► | 15de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1347 | 1348 | 1349 | 1350 | 1351 | ◄ 1352 ► | 1353 | 1354 | 1355 | 1356 | 1357 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1352 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
![]() | ||||||||||||||||||||||
Die dood se triomftog. Pieter Bruegel die Ouere | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- Die Swart Dood is verby. Tussen 30-50% van die bevolking van Europa is dood. Dit het groot gevolge vir die ekonomie en ook vir die kerk. Mense soek hulp buite 'n kerk wat hulle nie kon help nie, nog medies, nog geestelik.[1]
- 13 Februarie – Guillaume de Grimoard (later Pous Urbanus V) word ab van die Benediktynerklooster in St. Germain d'Auxerre.
- 18 Desember – Pous Innocentius VI volg Pous Clemens VI op.
- Die kanton Glarus en die kanton Zug word deel van die Switserse Eidgenossenschaft.
Geboortes
Sterftes
- 6 Desember – Pous Clemens VI, die 198ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk in Avignon aan nierversaking (* 1291).
Verwysings
- Black Death, Robert S. Gottfried, Simon and Schuster, 2010, ISBN 1-4391-1846-9, ISBN 978-1-4391-1846-7
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.