1348
Die jaar 1348 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 48ste jaar van die 14de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
1348 |
◄ | 13de eeu | ◄14de eeu► | 15de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1343 | 1344 | 1345 | 1346 | 1347 | ◄ 1348 ► | 1349 | 1350 | 1351 | 1352 | 1353 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1348 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die Swart Dood se uitbreiding | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 6 Junie – Pous Clemens VI koop Avignon van koningin Johanna I van Napels.
- 6 Julie – Pous Clemens VI publiseer 'n bul waarin hy aanvoer dat mense wat die Jode verantwoordelik hou vir die pesepidemie (die Swart Dood), na die duiwel luister.
Geboortes
- 11 April – Andronikos IV Palaiologos, keiser van die Bisantynse Ryk († 1385)
Sterftes
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.