1282
Die jaar 1282 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 82ste jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1282 |
◄ | 12de eeu | ◄13de eeu► | 14de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1277 | 1278 | 1279 | 1280 | 1281 | ◄ 1282 ► | 1283 | 1284 | 1285 | 1286 | 1287 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1282 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- Riga sluit by die Hanseverbond aan.
- Die eiland Malta (Middellandse See) word deur troepe van die Koninkryk van Aragón verower.
- 31 Maart – Die Sisiliaanse Vespers: volksopstand teen Karel van Anjou.
- 11 Desember – Llywelyn ap Gruffudd, die laaste onafhanklike Prins van Wallis, sterf in 'n lokval naby Builth Wells.
Geboortes
- Pous Innocentius VI, die 199ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1362).
Sterftes
- 11 Desember – Michael VIII Palaiologos, Keiser van die Bisantynse Ryk (* 1223)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.