127 v.C.
127 v.C. |
◄ | 3de eeu v.C. | ◄2de eeu v.C.► | 1ste eeu v.C. | ►
◄ | 132 v.C. | 131 v.C. | 130 v.C. | 129 v.C. | 128 v.C. | ◄ 127 v.C. ► | 126 v.C. | 125 v.C. | 124 v.C. | 123 v.C. | 122 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||
Koning Hyspaosines van Characene | ||||||||
|
Gebeure
- Fraates II van Partië word deur die Skitiërs verslaan en gedood.[1] Sy oom Ardawan volg hom op.
- 31 Mei? - Hyspaosines van Characene verower Babilon op die Arsasiede.[2]
- 4 November – Die Arsasiede-generaal Timarchos (Timarkusu) wat uit Babilon ontsnap het, keer terug met troepe uit Medië en verower die stad op die Characeniërs.[2]
Verwysings
- Schottky, Martin (Pretzfeld) (2006). “Phraates”, in: Brill’s New Pauly. doi:10.1163/1574-9347_bnp_e923970. ISBN 9789004122598.
{{cite book}}
: Onbekende parameter|editors=
geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - Arsacids and Sasanians: Political Ideology in Post-Hellenistic and Late Antique Persia M. Rahim Shayegan, Cambridge University Press, 2011, ISBN 0-521-76641-9, ISBN 978-0-521-76641-8
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.