1250
Die jaar 1250 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 50ste jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1250 |
◄ | 12de eeu | ◄13de eeu► | 14de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1245 | 1246 | 1247 | 1248 | 1249 | ◄ 1250 ► | 1251 | 1252 | 1253 | 1254 | 1255 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1250 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die Slag van Al Mansurah | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 8-11 Februarie - Slag van Al Mansurah. Die Ajjoebiede verslaan Lodewyk IX van Frankryk.
- 6 April- Op sy eerste kruistog word Lodewyk IX van Frankryk in Egipte gevange geneem en moet vrygekoop word.
Geboortes
- 25 Desember – Johannes IV Laskaris, keiser van die Niceense Ryk († Circa 1305)
- Onbekend – Dmitri I van Pereslawl, Grootprins van die Rjoerik-dinastie († 1294)
Sterftes
- 2 Februarie – Koning Erik XI van Swede.
- 8 Februarie – William II Longespee, belangrike Engelse kruisvaarder in die Sewende Kruistog.
- 18 Junie – Teresa van Portugal.
- 9 Augustus – Koning Erik IV van Denemarke (* 1216).
- 4 Oktober – Herman VI, Markgraaf van Baden.
- 13 Desember – Frederik II, Duitse keiser (* 1212).
- Leonardo van Pisa, beter geken as Fibonacci (* 1170).
- Turanshah, Ayyubid erfgenaam van die Sultanaat Egipte.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.