1247
Die jaar 1247 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 47ste jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1247 |
◄ | 12de eeu | ◄13de eeu► | 14de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1242 | 1243 | 1244 | 1245 | 1246 | ◄ 1247 ► | 1248 | 1249 | 1250 | 1251 | 1252 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1247 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
Ongedateerd
- Jalal Uddin Rumi skryf 30,000 verse poësie na die verdwyning van Shams ad-Din.
- Romford in Londen, Engeland word 'n markgemeente.
- Bedlam word deel van Londen.
- Heinrich Raspe sterf. Dit is die begin van die Thüringenoorlog van Erfopvolging wat tot 1264 sou duur.
- Qin Jiushao (1202 – 1261) publiseer die oorspronklike vorm van die Sjinese resstelling.
- Pous Innocentius IV stuur sendelinge na Mongolië om die land se inwoners te probeer bekeer.
- Egipte neem beheer van Jerusalem oor.
- Alfons III volg Sancho II as koning van Portugal op.
- Hendrik III van Gelre word Prins-biskop van Luik.
- Helmstedt ontvang stadsregte.
Geboortes
- Angelo da Clareno, stigter en leier van die Fraticelli († 1337)
- Isabella van Aragon, koningin van Frankryk en die vrou van Filip III († 28 Januarie 1271)
- Min Sint Hugo van Lincoln († 27 Augustus 1255)
- Rashid-al-Din Hamadani, Persiese skrywer en historikus († 1318)
- Giles van Rome, Romeinse aartsbiskop en filosoof.
- Zhang Sanfeng, Chinese Taoïste priester.
- Yolande van Boergondië, Gravin van Nevers († 2 Junie 1280)
- Issabella van Luxemburg, dogter van Hendrik V van Luxemburg († 1298)
- Margaretha van Cortona, heilige († 22 Februarie 1297)
Sterftes
- 16 Februarie – Heinrich Raspe IV, Landgraaf van Thüringen (* 1204)
- 25 Februarie – Hendrik IV, Hertog van Limburg en Graaf van Berg (* 1195)
- 10 Junie – Rodrigo Jiménez de Rada, Spaanse Rooms-Katolieke biskop en historikus (* 1170)
- 4 September – Balian van Ibelin, Heer van Beiroet (* 1209/10)
- 5 November – Ogasawara Nagatsune, seun van Ogasawara Nagakiyo (* 17 Mei 1179)
- Datum onbekend
- William de Ferrers, 4de Graaf van Derby (* 1168)
- Konrad I, Hertog van Masowië (* 1187/1188)
- Armand de Périgord, Grootmeester van die Orde van die Tempeliers (* 1178)
- Hendrik II, Graaf van Nassau (* 1190)
- Radulf de Lamley, ab, monnik en biskop.
- Shōkū, stigter van die Jodo Shu Boeddhiste-sekte (* 1147)
- William de Brit, balju van Connaught (gesterf tydens die Slag van Termon MacGrath).
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.