1245
Die jaar 1245 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 45ste jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1245 |
◄ | 12de eeu | ◄13de eeu► | 14de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1240 | 1241 | 1242 | 1243 | 1244 | ◄ 1245 ► | 1246 | 1247 | 1248 | 1249 | 1250 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1245 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- Rebellie teen koning Sancho II van Portugal ten guste van sy broer Alphonso.
- Die herbou van Westminster-abdy neem in aanvang.
- 16 April – Pous Innocentius IV stuur twee missies na die Mongoolse Khan, met die voorstel dat die Mongole bekeer tot die Christendom.
- 24 Junie – Pous Innocentius IV roep die dertiende algemene konsilie bymekaar in Lyon.
Geboortes
- 16 Januarie – Edmund Crouchback, 1ste Graaf van Lancaster († 1296)
- 3 April – Koning Philip III van Frankryk († 1285)
- Boniface of Savoy
- Robert of Winchelsea, Christen teoloog en Aartsbiskop van Kantelberg († 1313)
Sterftes
- 19 Augustus – Ramon Berenguer IV, Graaf van Provence (* 1195)
- Alexander van Hales, Engelse teoloog
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.