1222
Die jaar 1222 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 22ste jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1222 |
◄ | 12de eeu | ◄13de eeu► | 14de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1217 | 1218 | 1219 | 1220 | 1221 | ◄ 1222 ► | 1223 | 1224 | 1225 | 1226 | 1227 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1222 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Prajnaparamita; wat dalk Ken Dedes voorstel | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- Ken Arok verslaan die laaste Kediri-koning op Oos-Java en stig die Singhasari-dinastie.
Geboortes
- 16 Februarie – Nichiren, Boedistiese monnik († 1282)
- Onbekend – Andrei II van Wladimir, Grootprins van die Rjoerik-dinastie († 1264)
- Onbekend – Theodorus II Laskaris, keiser van die Niceense Ryk († 1258)
Sterftes
- Onbekend – Theodorus I Laskaris, keiser van die Niceense Ryk (* Circa 1174)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.