11de Oscar-toekenningsaand
Die 11de Oscar-toekenningsaand is op 23 Februarie 1939 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences gehou om erkenning te gee aan rolprente van 1938.[1] Dit was die eerste Oscar-aand sonder ’n amptelike aanbieder. Dit was ook die eerste jaar waarin ’n anderstalige rolprent as beste prent benoem is: Jean Renoir se La Grande Illusion.
11de Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 23 Februarie 1939 | |
Plek | Biltmore Hotel, Los Angeles, Kalifornië | |
Aanbieder | Geen | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | You Can't Take It with You | |
Meeste pryse | The Adventures of Robin Hood (3) | |
Meeste benoemings | You Can't Take It with You (7) |
Dit was die eerste van net twee keer in die geskiedenis van die Oscars dat drie van die vier pryse vir toneelspel gegaan het aan wenners wat dit al voorheen gewen het; slegs Fay Bainter was ’n eerste wenner. Die enigste ander keer was by die 67ste Oscar-toekenningsaand in 1994. Boonop was Spencer Tracy die eerste van net twee akteurs wat dit twee jaar agtereenvolgens gewen het; die ander akteur was Tom Hanks in 1994.
Pryse
Hier volg ’n lys van die wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem):
Beste produksie | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste storie | Beste draaiboekverwerking |
|
|
Beste lewende-aksie-kortprent, een spoel | Beste lewende-aksie-kortprent, twee spoele |
|
|
Beste animasiekortprent | Beste klankbaan |
|
|
Beste oorspronklike musiek | Beste oorspronklike liedjie |
|
|
Beste kunsredigering | Beste kinematografie |
|
|
Beste klank | Beste redigering |
|
|
Erepryse
- Harry Warner
- Walt Disney
- Oliver Marsh en Allen Davey
- Gordon Jenning, Jan Domela, Dev Jennings, Irmin Roberts, Art Smith, Farciot Edouart, Loyal Griggs, Loren Ryder, Harry Mills, Louis H. Mesenkop en Walter Oberst
- J. Arthur Ball
Irving G. Thalberg-gedenkprys
- Hal B. Wallis
Jeugpryse
- Deanna Durbin
- Mickey Rooney
Verwysings
- "The 11th Academy Awards (1939) Nominees and Winners". oscars.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Julie 2011. Besoek op 10 Augustus 2011.
Eksterne skakels
- Official Webtuiste van die Academy of Motion Picture Arts and Sciences
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia