1198
Die jaar 1198 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 98ste jaar van die 12de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1198 |
◄ | 11de eeu | ◄12de eeu► | 13de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1193 | 1194 | 1195 | 1196 | 1197 | ◄ 1198 ► | 1199 | 1200 | 1201 | 1202 | 1203 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1198 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Averroes se standbeeld in Cordoba | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- In die kruisvaarderstad Akko word die Duitse Orde gestig.
- 8 Januarie – Pous Innocentius III volg Pous Celestinus III op.
- 22 Februarie – Pous Innocentius III word gekroon.
- 30 Oktober – Pous Innocentius III skryf 'n brief aan die stede Ancona, Assisi, Perugia en Spoleto, waarin hy die oppermag van die pous bevestig.
Geboortes
Sterftes
- 8 Januarie – Pous Celestinus III, die 175ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±1106).
- 10 Desember - Averroes, filosoof
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.