1191
Die jaar 1191 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 91ste jaar van die 12de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1191 |
◄ | 11de eeu | ◄12de eeu► | 13de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1186 | 1187 | 1188 | 1189 | 1190 | ◄ 1191 ► | 1192 | 1193 | 1194 | 1195 | 1196 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1191 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Preah Khan | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- Die stad Akko word deur die strydmagte van die Derde Kruistog onder Filips II Augustus en Richard I van Engeland beleër en verower.
- 30 Maart – Pous Celestinus III volg Pous Clemens III op.
- 13 April – Giacinto Bobone (die verkose Pous Celestinus III) word priester gewy.
- 14 April – Pous Celestinus III word gekroon.
- 15 April – Pous Celestinus III kroon Hendrik VI en sy vrou Constance van Sisilië tot keiser en keiserin van die Heilige Romeinse Ryk.
- Preah Khan word voltooi en ingewy.[1]
Geboortes
- 8 Februarie – Jaroslaf II van Wladimir, Grootprins van die Rjoerik-dinastie († 1246)
Sterftes
- 27 Maart – Pous Clemens III, die 174ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
Verwysings
- Cambodian Architecture: Eighth to Thirteenth Centuries Jacques Dumarçay, Pascal Royère BRILL, 2001, ISBN 9004113460, 9789004113466
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.