1164
Die jaar 1164 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 64ste jaar van die 12de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
1164 |
◄ | 11de eeu | ◄12de eeu► | 13de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1159 | 1160 | 1161 | 1162 | 1163 | ◄ 1164 ► | 1165 | 1166 | 1167 | 1168 | 1169 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1164 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
Duitse Ryk
Bisantium
- Bertha von Sulzbach uit Beiere verloof met die Bisantynse kroonprins Manuel I Komnenos en word later bekend as keiserin Irene. [1]
Sirië
- Imad ad-Din Zengi, die veroweraar van Edessa word deur sy eie Mamelukke gedood tydens die beleëring van Qalat Jabar.[2]
Geboortes
Sterftes
Verwysings
- RETTNER, ARNO. (2004). ""FERNE NACHBARN: BYZANZ UND BAYERN."". Archäologie in Deutschland. 4: 38–40.
- Liebau, Gregory J. (2016). ""Hostility in the Holy Land: The Kingdom of Jerusalem and Its Neighbors."". Medieval Warfare. 6 (1): 23–27.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.