1125
Die jaar 1125 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 25ste jaar van die 12de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1125 |
◄ | 11de eeu | ◄12de eeu► | 13de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1120 | 1121 | 1122 | 1123 | 1124 | ◄ 1125 ► | 1126 | 1127 | 1128 | 1129 | 1130 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1125 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Graafskap Edessa met aanduiding van die Slag van Azaz | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 11 Junie – Slag van Azaz (Noordwes van Aleppo): 'n baie kleiner leër van die kruisvaarders verslaan die Seldsjoeke.
Geboortes
- Knoet V van Denemarke, medekoning van Denemarke († 1157)
- Sven III van Denemarke, medekoning van Denemarke († 1157)
Sterftes
- 24 Januarie – Dawid IV van Georgië, koning van Georgië (* 1073)
- Wladimir Monomach, Grootprins van die Rjoerik-dinastie (* 1053)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.