1118
Die jaar 1118 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 18de jaar van die 12de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1118 |
◄ | 11de eeu | ◄12de eeu► | 13de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1113 | 1114 | 1115 | 1116 | 1117 | ◄ 1118 ► | 1119 | 1120 | 1121 | 1122 | 1123 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1118 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- Stigting van die Orde van die Tempeliers.
- 24 Januarie – Pous Gelasius II volg Pous Paschalis II op.
- 8 of 10 Maart – Maurice Bourdin word aangestel as Teenpous Gregorius VIII.
Geboortes
- 28 November – Manuel I, keiser van die Bisantynse Ryk († 1180)
- 21 Desember – Thomas Becket, Engelse lord-kanselier en aartsbiskop van Canterbury († 1170)
- Onbekend – Andronikos I, keiser van die Bisantynse Ryk († 1185)
Sterftes
- 21 Januarie – Pous Paschalis II, die 160ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±1055)
- 15 Augustus – Alexios I, keiser van die Bisantynse Ryk (* 1048)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.