10 v.C.

Die jaar 10 voor Christus (7 v.C.) was 'n gewone jaar volgens die Juliaanse kalender wat op 'n Woensdag of Donderdag; of 'n skrikkeljaar wat op 'n Dinsdag of Woensdag begin het (bronne verskil hieroor).

10 v.C.
| 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. | 1ste eeu |

| 15 v.C. | 14 v.C. | 13 v.C. | 12 v.C. | 11 v.C. | ◄ 10 v.C. ► | 9 v.C. | 8 v.C. | 7 v.C. | 6 v.C. | 5 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Koningin Musa van Partië
Ab urbe condita 744
Chinese kalender 2687 2688

丁戌 – 戊亥

Hebreeuse kalender 3751 – 3752
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 46 – 47

Gebeure

  • Die Skitiese vors Azilis volg Azes I op in Groter Gandhara.[1]
  • Fraates IV van Partië verban vier van sy volwasse seuns van ander vroue na die Romeinse Ryk omdat Musa, 'n slawinnetjie uit Italia, wat nou Fraates se hoofvrou is, dit wil.[2]

Geboortes

Verwysings

  1. The Grandeur of Gandhara: The Ancient Buddhist Civilization of the Swat, Peshawar, Kabul and Indus Valleys, Rafi U. Samad, Algora Publishing, 2011, ISBN 0-87586-860-6, ISBN 978-0-87586-860-8
  2. Schottky, Martin (Pretzfeld) (2006). “Phraates”, in: Brill’s New Pauly. doi:10.1163/1574-9347_bnp_e923970. ISBN 9789004122598. {{cite book}}: Onbekende parameter |editors= geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.