1097
Die jaar 1097 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 97ste jaar van die 11de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1097 |
◄ | 10de eeu | ◄11de eeu► | 12de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1092 | 1093 | 1094 | 1095 | 1096 | ◄ 1097 ► | 1098 | 1099 | 1100 | 1101 | 1102 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1097 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
![]() | ||||||||||||||||||||||
Die slag van Dorylaeum | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
![](../I/King_Edgar_of_Scotland.jpg.webp)
Die seël van koning Edgar van Skotland.
- Edgar onttroon Donald III en Edmund en word die nuwe koning van Skotland.
- Die Eerste Kruistog bereik Konstantinopel.
- Kruisvaarders beleër Nicea.
- 1 Julie - Slag van Dorylaeum - Die Kruisvaarders onder Bohémond de Tarente, Adhémar de Monteil en Godefroy de Bouillon verslaan die Seldsjoeke onder Kilij Arslan I
- Die Kruisvaarders neem Latakia van die Seltsjoek-Turke oor en begin die Beleg van Antiogië.
- Die eerste steengebou van die Londense Tower, die "White Tower", word voltooi.
Geboortes
- Isjaslaf II van Kiëf, Grootprins van die Rjoerik-dinastie († 1154).
- Pous Lucius III, die 171ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk in Verona, Italië († 1185).
Sterftes
- Odo van Bayeux
- Marpa Lotsawa
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.