1009
Die jaar 1009 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 9de jaar van die 11de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1009 |
◄ | 10de eeu | ◄11de eeu► | 12de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1004 | 1005 | 1006 | 1007 | 1008 | ◄ 1009 ► | 1010 | 1011 | 1012 | 1013 | 1014 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1009 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Pietro Orseolo II | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- Die eerste bekende verwysing na Litaue ("Lituae") kom in die Duitse kroniek Quedlinburger Annalen voor.
- Die Fatimidiese kalief van Kaïro, al-Hakim bi-Amr Allah, laat die Kerk van die Heilige Graf in Jerusalem vernietig.
- 31 Julie – Pous Sergius IV volg Pous Johannes XVIII op.
Geboortes
Sterftes
- Junie of Julie – Pous Johannes XVIII, die 141ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
- Pietro Orseolo II, Doge van Venesië
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.