1. FC Bocholt
1. FC Bocholt is 'n Duitse sokkerklub uit Bocholt in die deelstaat Noord-Rynland-Wesfale.
Volledige naam | 1. Fussball-Club Bocholt 1900 e.V. |
Stigtingsdatum | 1900 |
Tuisveld | Am Hünting Bocholt |
Kapasiteit | 18 000 |
Kompetisie | Oberliga Noord-Ryn |
Die klub is in 1900 gestig as Bocholter Fußballclub 1900. In 1937 het die klub met Ballspielverein 1909 Bocholt saamgesmelt en die naam Ballspielverein 1900 Bocholt aangeneem. Die huidige naam is in 1946 aangeneem.
Die klub se grootste sukses is in die 1983/84-seisoen behaal toe Bocholt die kwarteindrondte van die DFB-Pokal gehaal het, waar daar met 1-2 teen FC Beiere München verloor is.
Onlangse ligaplekke
|
|
Eksterne skakels
Oberliga Noord-Ryn 2006/07-seisoen | |
Alemannia Aken II | SSG 09 Bergisch Gladbach | 1. FC Bocholt | Bonner SC | |