.fr
.fr is die agtervoegsel van Franse domeinname. Net soos .re, .tf en .wf word die topvlak-domein .fr ook deur AFNIC beheer.
Die volgende tweedevlak-domeine is vir registrasies beskikbaar:
- .tm.fr - vir handelsmerke
- .asso.fr - vir verenigings
- .nom.fr - vir familiename
- .prd.fr - vir ondersoek en ontwikkeling
- .presse.fr - vir die media en pers
- .com.fr - oop vir almal
- .gouv.fr - vir die Franse regering
Naas hierdie ses tweedevlak-domeine kan AFNIC ook addisionele tweedevlak-domeine vir sekere sektore registreer.
Sien ook
- Lys van Internettopvlakdomeine
- ISO 3166-2:FR
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.