(ε, δ)-definisie van 'n limiet

In kalkulus is die (ε, δ)-definisie van ’n limiet ("epsilon-delta definisie van ’n limiet") 'n amptelike weergawe van die konsep van ’n limiet. Dit is eerste deur Bernard Bolzano in 1817 beskryf, gevolg deur ’n minder akkurate weergawe deur Augustin-Louis Cauchy. Die definitiewe moderne stelling is verskaf deur Karl Weierstrass.

Wanneer 'n punt x binne δ eenhede van c is, is f(x) binne ε eenhede van L
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.