В (Cyrillies)

В (kleinletter: в) is ’n letter van die Cyrilliese alfabet en moenie met die Cyrilliese Б of die Latynse B b verwar word nie. Dit word uitgespreek soos die Afrikaanse letter "w" en word gebruik in Russies, Oekraïens, Belarussies en Serwies. In die ou Cyrilliese alfabet was die letter se naam wede (вѣдѣ) en het dit ’n syferwaarde van 2 gehad.

Cyrilliese letter В
Cyrilliese alfabet
А Б В Г Ґ Д Ђ
Ѓ Е Ё Є Ж Ѕ З
И І Ї Й Ј К Л
Љ М Н Њ О П Р
С Т Ћ Ќ У Ў Ф
Х Ц Ч Џ Ш Щ Ъ
Ы Ь Э Ю Я    
Ou letters
Ҁ Ѹ Ѡ Ѻ Ѿ Ѣ  
Ѥ Ѧ Ѫ Ѩ Ѭ Ѯ Ѱ
Ѵ Ѷ Ѳ        

Beide В en Б is afgelei van die Griekse letter beta (Β β).

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.