Žalvarinis
Žalvarinis is 'n folkrock-groep uit die Litause hoofstad Vilnius wat in 2001 uit die samewerking van die pagan metal-group Ugnėlakis en die pagan folk-ensemble Kūlgrinda voortgespruit het. Die debuutalbum Ugnėlakis su Kūlgrinda is in 2002 vrygestel.
Žalvarinis | |
---|---|
Žalvarinis tydens die musiekfees Rock Nights 2005 (Roko naktys 2005) in Plateliai, Litaue | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Litaue |
Genres | Folk rock, wêreldmusiek |
Jare aktief | 2001 – hede |
Assosiasies | Kūlgrinda |
Webwerf | zalvarinis.lt |
Diskografie
- Ugnėlakis su Kūlgrinda (2002, Bomba records)
- Žalio vario (2005, Prior music)
- Folk n' Rock (2008, Monako Productions)
- Gyvas (2014, Robertas Semeniukas)
- Teka (2016, Robertas Semeniukas)
- Einam Tolyn (2018, Robertas Semeniukas)
- The Best of Žalvarinis (2019, Robertas Semeniukas)
Eksterne skakels
- Media
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.