Ŷ
Ŷ (y met 'n kappie) of ŷ is 'n letter van die Latynse alfabet wat in Wallies en Tupí gebruik word.
Gebruike
In Wallies
In Wallies verteenwoordig Ŷ die klanke [i], [ɨː] of [ɘː], afhangende van die dialek.
In Tupí
Ŷ was ook in die uitgestorwe taal Tupí gebruik, wat in Brasilië voorgekom het. Dit verteenwoordig die klank [ɨ].
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.